Showing results by narrator "Johann Nel"

Categories

All Categories

2 results
Sort by
    • Jakkals en Wolf [Jackal and the Wolf]

    • By: Pieter W. Grobbelaar
    • Narrated by: Mr Johann Nel
    • Length: 4 hrs and 49 mins
    • Unabridged
    • Overall
      3.5 out of 5 stars 3
    • Performance
      3.5 out of 5 stars 3
    • Story
      3.5 out of 5 stars 3

    ’n Versameling Jakkals en Wolf-stories uit die verhaleskat van baasverteller, Pieter W. Grobbelaar. Skelm Jakkals sal nie skroom om arme ou Wolf aan die pen te laat ry nie. En Wolf leer ook nie sy les nie, maar trap elke keer weer in die spreekwoordelike slagyster wat Jakkals vir hom stel. Stories vol humor, maar ook waardevolle lewenslesse wat geleer word uit die manewales van dié twee geliefde karakters. Dit word voorgelees deur die briljante stemkunstenaar Johann Nel.

    • 5 out of 5 stars
    • Smaaklik opgediste stories wat jou laat dink...

    • By Jacobus on 05-28-13

    Regular price: $26.00

    • Anderkant die scrap [On the Other Side of Scrap]

    • By: Mr Dana Snyman
    • Narrated by: Mr Johann Nel
    • Length: 5 hrs
    • Unabridged
    • Overall
      4.5 out of 5 stars 11
    • Performance
      4.5 out of 5 stars 11
    • Story
      4 out of 5 stars 11

    Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, lê hy nou familie uit in die storie “Familiefoto”. Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal: Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Om stories oor helde te skryf is moeilik. Om die weggesteekte mense onvergeetlik te maak is moeiliker, daarom is Dana se stories so onvergeetlik. Daaroor, en omdat die mense in sy stories van ver af kom.

    • 5 out of 5 stars
    • Rich South African storytelling

    • By Greg J on 09-20-16

    Regular price: $26.00