![Anderkant die scrap [On the Other Side of Scrap] Audiolibro Por Mr Dana Snyman arte de portada](https://m.media-amazon.com/images/I/51SJaxcExYL._SL500_.jpg)
Anderkant die scrap [On the Other Side of Scrap]
No se pudo agregar al carrito
Add to Cart failed.
Error al Agregar a Lista de Deseos.
Error al eliminar de la lista de deseos.
Error al añadir a tu biblioteca
Error al seguir el podcast
Error al dejar de seguir el podcast
$0.99/mes por los primeros 3 meses

Compra ahora por $20.00
No default payment method selected.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrado por:
-
Mr Johann Nel
-
De:
-
Mr Dana Snyman
Acerca de esta escucha
Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, lê hy nou familie uit in die storie “Familiefoto”. Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal: Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Om stories oor helde te skryf is moeilik. Om die weggesteekte mense onvergeetlik te maak is moeiliker, daarom is Dana se stories so onvergeetlik. Daaroor, en omdat die mense in sy stories van ver af kom. Hulle ry Valiants en weet nog van Uncle Charlie’s, padkafees, Geloftefees, Springbokradio en Kommuniste. Die mans dra nog pakke en die vroue hoede; tant Pop en oom Jorrie en so aan. Maar hy skryf ook oor vandag se mense. Party emigreer. Ander bly, hulle kyk sport en reis en kom mense teë. Elke nou en dan sien mens ‘n reënboog. “Ek is eintlik ’n baie gewone ou. Rustig. Daar is nie probleme nie. Op die toneel.”
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2006 Dana Snyman (P)2013 NB PublishersLo que los oyentes dicen sobre Anderkant die scrap [On the Other Side of Scrap]
Calificaciones medias de los clientesReseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.
-
Total
-
Ejecución
-
Historia
- Johanna
- 06-08-19
Fantasties Verby!!
Soul searching goed. Fantastiese boek en Johann Nel. Jy kan maar lees. Ek was saam op elke trip in my gedagtes! Dankie Dana. Meer seblief!!
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Total
-
Ejecución
-
Historia
- Jaco Lessing
- 02-03-21
Reis saam Dana
Die stories bring diep heimwee van ‘n vorige tyd in ons lewens as Suid Afrikaners. Dinge waarmee ons groot geword het, dinge eg aan ons as Suid Afrikaners en ons mense en hul dinge. Luister dit en dan luister dit weer...
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Total
-
Ejecución
-
Historia
- Anonymous User
- 02-12-22
Another Gem
Loved the content, voice over was very good. Would love to see more books of Dana Snyman on Audible. Stories were funny, sad thought provoking and ultimately South African.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Total
-
Ejecución
-
Historia
- Susan Mudron
- 06-17-20
Dana Snyman book excellent
I enjoyed this book. Absolutely Excellent. Very typical of those years. Johann Nel narrated excellent!!
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Total
-
Ejecución
-
Historia
- Jan Bonthuys
- 09-18-16
Nog 'n goeie Dana boek.
Dankie Dana Snyman. Ek het weer lekker geluister. Jou boeke bring 'n mens weer aarde toe.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Total
-
Ejecución
-
Historia
- Beylie
- 02-27-20
Puik
Ek vermy Afrikaans boeke want oor die jare het ek min gekry wat die moeite werd was. Hierdie het Audible besluit moet ek lees. Huiwerig het ek dit gekoop. Jong ... binne die eerste 4 stories het ek 'n paar keer hardop gelag en 'n keer of wat gehuil. Die stories is eg. Johann Nel het so 'n lekker storie stem, soveel "daar".
Ek stel voor jy probeer dit, liewe leser. Jy sal nie spyt wees nie. Van die stories is snaaks, ander slaan jou wind uit. Maar dis 'n ietsie hierdie wat nie gemis moet word nie.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Total
-
Ejecución
-
Historia
- Greg J
- 09-20-16
Rich South African storytelling
Johann Nel is a wonderful narrator. And Dana Snyman's stories paint a visual and memorable tale. I've listened to this book many times now - and enjoy it every time.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña