Regular price: $19.00

Free with 30-day trial
Membership details Membership details
  • A 30-day trial plus your first audiobook, free
  • 1 credit/month after trial – good for any book, any price
  • Easy exchanges – swap any book you don’t love
  • Keep your audiobooks, even if you cancel
  • After your trial, Audible is just $14.95/month
OR
In Cart

Publisher's Summary

Hierdie gewilde én bekroonde jeugroman, onlangs as film uitgereik, is nou ook beskikbaar as luisterboek. Lien is die oudste kind in ‘n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot armblankes verander het weens die misbruik van trustfondse deur haar prokureurspa. Nou sit hy in die tronk, en haar ma, weens haar onvermoë om die situasie te verwerk, begin al hoe meer drink. Vir Lien en haar jonger broer, Braam, oor wie sy besorg is, is daar aanpassingsprobleme by die nuwe skool, maar deur veral twee vriende, Wouter en Mimi, herwin Lien vir haar ‘n eie plek. Sy doen naskool loswerkies vir ‘n inkomste, veral om die aand kos op die tafel te kry en te spaar vir wanneer sy eendag oorsee kan gaan. Die behoeftes van die gesin kan egter nie alleen deur die wisselvallige inkomste aangespreek word nie. Terwyl haar ma se alkoholisme tot tragiese dieptes verval, begin sy in ‘n vermomming op ‘n straathoek bedel, waar sy mense soos Roos en Tibbey leer ken.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 NB Publishers (P)2013 NB Publishers

What members say

Average Customer Ratings

Overall

  • 4.7 out of 5.0
  • 5 Stars
    4
  • 4 Stars
    2
  • 3 Stars
    0
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0

Performance

  • 4.6 out of 5.0
  • 5 Stars
    3
  • 4 Stars
    2
  • 3 Stars
    0
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0

Story

  • 4.4 out of 5.0
  • 5 Stars
    2
  • 4 Stars
    3
  • 3 Stars
    0
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Sort by:
  • Overall
  • Performance
  • Story
  • Yvonne
  • Warwick, Australia
  • 12-27-13

Pragtige storie

Would you recommend this audiobook to a friend? If so, why?

Definitief. So eg Suid Afrikaans! Baie goeie karakters en baie detail. Lekker lag oom like.

What was one of the most memorable moments of Lien se lankstaanskoene [Lien's Long Standing Shoes]?

Lien se eerste dag op straat.

What does Mareli Minnaar bring to the story that you wouldn’t experience if you just read the book?

Se goed wat net goed klink in afrikaans.

Who was the most memorable character of Lien se lankstaanskoene [Lien's Long Standing Shoes] and why?

Lien

Any additional comments?

Pragtige storie vir Oud en Jonk. Kan nie wag vir d fliek.

Sort by:
  • Overall
  • Performance
  • Story
  • Drienie Mayo
  • 08-27-15

Baie baie goed/Fantasties

Ek het dit so geniet, Ek het die boek en fliek gaan koop. Ek beveel dit graag aan.

Sort by:
  • Overall
  • Performance
  • Story
  • Yvonne
  • 09-09-14

Uitstekend!!!

Would you recommend this audiobook to a friend? If so, why?

To every one I talk to. This is the best afrikaans luisterboek ooit!!! Dis so fantasies geskryf, en ek kon myself in Liens se lewe inleef. Dit het my ook met tye Lekker laat lag en trane na my oe ge bring!!! Ek luister dit oppad werk toe en terug, ek ek kon letterlik nie wag om in my kar te klim elke dag. Wou nie ophou luister nie.

What other book might you compare Lien se lankstaanskoene [Lien's Long Standing Shoes] to, and why?

Nie op die oomblik, hopeloos te min afrikaanse luisterboeke online te Koop. Sal garage meer van Derick se boeke wil luister.

Which scene did you most enjoy?

There were so many! Lien se eerste dag op straat. Die fights wie staan op waste Hoek. En hoe hegte band sy met haar straats kollegas gevorm het.

Was this a book you wanted to listen to all in one sitting?

O yes, kon nie wag om in my kar te wees, om te luister. Het my een uur commute baie Lekkerder gemaak.

Any additional comments?

Kan nie wag vie die fliek nie.<br/>Nog boeke in audio asb Derick.