• Die Kief Argief - Van Albasters tot Reggies Rush
    Mar 24 2023

    Francois en Werner gesels en dink terug oor alles van Albasters tot KTV se Reggies Rush.

    Luister tot die einde van die episode om uit te vind hoe jy 'n eksklusiewe Kief Argief prys kan wen.

    Die Kief Argief is deel van die Skobbejak Media kanaal en is 'n podcast waar Francois Van As en Werner Smit alles uit hulle jong dae probeer onthou voor hulle dit vergeet.

    Show more Show less
    30 mins
  • Ou Hond Nuwe Tricks - JB Marais
    Mar 21 2023

    Francois Van As praat met JB Marais oor sy besigheid, OpenAgency en sy amazing projek OpenActive. Hulle raak ook aan hoe mens maak as jy jou eie app wil laat ontwerp, en die beste maniere om dit te bemark.

    Ou Honde Nuwe Tricks is 'n Skobbejak Media podcast waar Francois klets met entrepreneurs, klein besigheids eienaars en allerhande kreatiewe tipes, met 'n fokus op upskilling en aanpasbaarheid.

    Show more Show less
    45 mins
  • Die Kief Argief - Van Dirkies tot Waterblommetjies
    Mar 17 2023

    Francois en Werner gesels en dink terug oor alles van Dirkies tot waterblommetjies.

    35 mins