• Ou Hond Nuwe Tricks - JB Marais

  • Mar 21 2023
  • Length: 45 mins
  • Podcast

Ou Hond Nuwe Tricks - JB Marais  By  cover art

Ou Hond Nuwe Tricks - JB Marais

  • Summary

  • Francois Van As praat met JB Marais oor sy besigheid, OpenAgency en sy amazing projek OpenActive. Hulle raak ook aan hoe mens maak as jy jou eie app wil laat ontwerp, en die beste maniere om dit te bemark.

    Ou Honde Nuwe Tricks is 'n Skobbejak Media podcast waar Francois klets met entrepreneurs, klein besigheids eienaars en allerhande kreatiewe tipes, met 'n fokus op upskilling en aanpasbaarheid.

    Show more Show less

What listeners say about Ou Hond Nuwe Tricks - JB Marais

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.