• Jongboerfinaliste Reeks: Herman Janse van Rensburg

  • Mar 8 2024
  • Length: 43 mins
  • Podcast

Jongboerfinaliste Reeks: Herman Janse van Rensburg  By  cover art

Jongboerfinaliste Reeks: Herman Janse van Rensburg

  • Summary

  • Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou

    “Boerdery is in my bloed. Dis my lewe en my liefde.”

    So sê Herman Janse van Rensburg, die Vrystaat Jongboer van die Jaar 2019. Die saaiboer van Arlington gesels met ons oor sy ervaring van boer in Amerika, die rol van integriteit in die boer bedryf en sy implemente besigheid, Arlington Staalwerke.

    Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com

    Show more Show less

What listeners say about Jongboerfinaliste Reeks: Herman Janse van Rensburg

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.