• Jongboerfinaliste Reeks: Andries Groesbeek

  • Apr 6 2024
  • Length: 37 mins
  • Podcast

Jongboerfinaliste Reeks: Andries Groesbeek  By  cover art

Jongboerfinaliste Reeks: Andries Groesbeek

  • Summary

  • Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou

    Bewaringsboerdery klink dalk net soos die nuutste gons woord in natuur-aktiviste se woordeskat, maar dit is ‘n belangrike beginsel wat boere liewer vroeër as later moet aanvaar en implementeer.

    So sê Andries Groesbeek, Gauteng se Jongboer van die Jaar in 2017, wat glo dat beperkings op chemikalieë en brandstof meer prominent sal raak soos die wêreld na groen energie beweeg. Die mielie-, soja-, skaap- en beesboer van Nigel meen dat boere self beperkings op chemikalieë en brandstof op hul plase moet probeer instel om hierdie oorgang makliker te maak, sonder om ‘n hoë gehalte oes op te offer.

    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Jongboerfinaliste Reeks: Andries Groesbeek

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.