• I am made in the image of God - Anja
    Jun 25 2024

    A dear friend of mine visited the podcast for this one! In this episode, we'll be diving into all things identity, with tips for discovering your true self and getting to know yourself better. We'll also explore friendships—how to build and keep those connections. You won't want to miss this empowering discussion!


    Show more Show less
    38 mins
  • Leef in verhouding met God - Takeaway Tuesdays
    Jun 18 2024

    Die eerste Takeaway Tuesday is HIER!!! Ek is baie opgewonde om met julle te deel dat die 'n nuwe reeks is van die podcast. Dit is lekker kort, maklik om te luister en uit my hart. Hoop julle gaan die net so baie soos ek geniet.

    Show more Show less
    11 mins
  • Journey of discovering who I am in God - Danelle
    Jun 11 2024

    Danelle se reis om haar identiteit in God te ontdek, is 'n pad van selfondersoek en geestelike groei. Deur gebed, Bybelstudie en gemeenskap met mede-gelowiges, het sy stadig maar seker haar unieke doel en waarde in God se koninkryk begin verstaan. Elke uitdaging en oorwinning het haar nader aan God gebring en haar geloof versterk. Hierdie episode dek soveel aspekte van identiteit, glo my jy wil nie n minuut daarvan mis nie!!


    Show more Show less
    36 mins
  • Oorwinning oor rebellie en vrees - Melanie
    Jan 24 2024

    In hierdie gesprek praat ons oor die reis van rebellie, die inpak daarvan en meer. Ons raak aan vriendskappe, vergifnis, om oop te maak, wat rebellie is en hoe om uit dit te tree.

    Show more Show less
    28 mins
  • Self-Mastery - Alta
    Jan 9 2024

    In hierdie episode deel my ma klomp planne, idees en waarhede oor wat self-mastery is. Ons gesels oor doelwitte, balans en soveel meer. Na die episode sal jy verseker gemotiveerd wegstap om jou self-mastery journey verder te vat.

    Show more Show less
    37 mins
  • Move to Ministry - Elmar
    Jan 8 2024

    Ciara en Elmar gesels oor sy skuif na ministry en soveel meer. Hierdie episode kombineer ons inspirasie met praktiese leiding, ons gesels oor bediening, purpose, en die wyse hoe God altyd die centre moet wees. Die episode is gevul met insigte wat jou sal aanmoedig om God se leiding in elke aspek van jou lewe te erken. Luister na wyshede, deel in 'n gemeenskap van gelowiges. Sit terug met n lekker koppie koffie want hierdie wil jy nie mis nie!!

    Show more Show less
    44 mins