• 2 | Kies vandag om ’n baken van hoop te wees.
    Nov 2 2023
    Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe - Potgooi Program. Jy is op die regte plek op die regte tyd. Gryp jou nota boek en pen maak gereed om 'n beter jy en 'n beter lewe te skep. Nie net vir jouself nie, maar vir almal met wie jy in aanraking kom. Kom leer vandag hoe om jou verlede te eien en dit jou getuienis te maak om ander te inspireer en aan te moedig. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/beter-keuses/message
    Show more Show less
    8 mins
  • 1 | Welkom By Die “Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe” Potgooi Program
    Jul 22 2023
    Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe Potgooi Program. Die Program waar jy leer hoe om beter keuses te maak om ‘n beter jy te wees, en ‘n beter lewe te skep sodat jy God se lig kan skyn in hierdie donker wêreld.Volg my ook op: https://www.instagram.com/wilma_mostert/ Musiek deur: NOWË - Under The Sun (Vlog No Copyright Music) --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/beter-keuses/message
    Show more Show less
    3 mins