• Veg en Bou in Suid-Afrika

  • Feb 18 2024
  • Length: 2 hrs and 10 mins
  • Podcast
Veg en Bou in Suid-Afrika  By  cover art

Veg en Bou in Suid-Afrika

  • Summary

  • Hallo daar! Dit was weer baie lekker om met Willem te gesels. Ons is besig om 'n hele reeks te doen deur die loop van hierdie jaar, waar ek sulke gesprekke gaan voer met verskillende mense oor hoe ons moet veg en bou in Suid-Afrika. Neem gerus deel aan die gesprek. En onthou: Jesus is Koning. Die drake voel hoe sy voet op hul koppe trap. Buig voor Hom. Bekeer voor Hom. Veg vir Hom. En bou saam met Hom.

    Show more Show less

What listeners say about Veg en Bou in Suid-Afrika

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.