Spaarwiel die Podcast  By  cover art

Spaarwiel die Podcast

By: Eduan Kruger
  • Summary

  • Interaktiewe platform waar ons sonder skaamte idees oor 'Persoonlike Finansies' en 'Finansiële Onafhanklikheid (FO)' uitlig en uitruil! Ons praat oor: uitgawes, skuld, inkomste, passiewe inkomste, ‘side hustles’, beleggings, saamgestelde rente spaarplanne, belasting, pensioen...en en en! Spaarwiel is nie ‘n "anti-werk" platform nie! Ook nie ‘n platform wat enigiemand spesifiek aanmoedig om vroeër af te tree nie! Inteendeel Spaarwiel se visie is om FO in konteks te plaas vir ons almal! Sodat almal ons meer tyd kan spandeer saam mense wie ons liefhet en aan dinge waarvoor ons ‘n passie het!
    Eduan Kruger
    Show more Show less
Episodes
  • 042. Beleggings mini-series: (5) Belê vir jou kinders met Christiaan Wessels van FFG
    Aug 25 2023

    Skakel in en luister lekker saam na die episode waar ek met Christiaan Wessels van FFG gesels oor die moontlikhede en oorwegings om vir die volgede generasie (jou kinders of kleinkinders) te belê.


    Neem kontak op met Christiaan op een van die volgende maniers:

    email: christiaan@ffg.co.za of via LinkedIn

    Show more Show less
    23 mins
  • 041. Belegging mini-series: (4) Goue reels van beleggings!
    Aug 21 2023

    In die episode hardloop ek deur wat ek glo van die goue-reels is as jy in aandele belê:

    1. Wees bereid om te begin en om nuwe dinge te leer.
    2. Begin
    3. Verstaan wat beteken dit om te belê in aandele: 'aandeelhouer' en 'eienaarskap'
    4. Belê slegs met geld wat jy nie nodig het nie. Geld wat jy slegs in die langtermyn nodig het.
    5. Moenie met geleende geld belê nie
    6. Bele slegs in individuele aandele as jy kennis het van die maatskappye en hul mark, finasiele toestand, kompetisie etc.
    7. ETF's , Beleggingsfondse en/of Mutual funds is die beste opsie indien jy nie kennis het hoe om 'n effektiewe portefeulje op te bou met individuele aandele nie.
    8. Betaal jouself eerste! (luister om te verstaan)
    9. Moenie die koerse en markte probeer time nie.
    10. 'Papier verlies' - Moenie verkoop as die mark onderuit gaan nie. Want op die manier maak jy jou teoretiese verlies 'n werklikheid. "buy the dip" ; "be greedy when others are fearful"
    11. Tyd!
    12. 'n Lae koers beteken nie 'n aandeel/etf is goedkoop nie!
    13. Diversifiseer
    14. Belê belastingslim! (RA's, TFSAs/TFIAs)


    Show more Show less
    16 mins
  • 040. Ons vier 'Vrouemaand': Uniekheid, Volhoubaarheid, Passie, Onafhanklikheid en vele meer - met Tamara Wallis van TFTF
    Aug 18 2023

    In die episode het ek met Tamara Wallis van Trustees for the Future in gesprek gegaan.


    Spaarwiel is 'n persoonlike finansiële podcast, maar die spesifieke gesprek het verseker nie net daar gestop nie.


    Luister lekker saam en let op vir die volgende temas wat verby kom:

    • Uniekheid,
    • "Longevity" en volhoubaarheid,
    • Onafhanklikheid
    • Asook passie vir wat jy doen en aanpak,
    • Tot eienaarskap neem van moeilike besluite en gesprekke

    ... en vele meer

    Show more Show less
    36 mins

What listeners say about Spaarwiel die Podcast

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.