• SokkerSondae - Episode 113 - Simon Hooper se Blooper

  • Dec 4 2023
  • Length: 54 mins
  • Podcast

SokkerSondae - Episode 113 - Simon Hooper se Blooper  By  cover art

SokkerSondae - Episode 113 - Simon Hooper se Blooper

  • Summary

  • In hierdie episode bespreek Falck, JP en Conna die kontroversiele besluit van Simon Hooper om advantage kort te knip nadat Jack Grealish deur Haaland deurgesit is in die doodsnikke van hulle 3-3 gelykop uitslag teen Spurs by die Etihad.

    Het ons ‘n three way battle vir die Premier League title tussen Liverpool, Arsenal en Man City of is dit nog heeltemal te vroeg om te se?

    In ons Fantasy-segment bespreek ons onder andere Newcastle se great assets, n paar Goalkeeper differentials en ons cappies vir die naweek.

    Kom luister saam!

    Show more Show less

What listeners say about SokkerSondae - Episode 113 - Simon Hooper se Blooper

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.