• Ep5 Die Kersfees Helpers
    May 27 2023

    Kom lees saam ons die avontuur van Huey, Dewey en Louie in die kersverhaal.


    Soet Slaap

    Show more Show less
    7 mins
  • Ep4 Ali Baba en die 40 rowers
    May 27 2023

    Vandag lees ons Ali Baba en die 40 Rowers!

    Kom luister hoe Ali Baba die rowers wys hoe om die regte ding te doen.

    Soet slaap!

    Show more Show less
    9 mins
  • Ep3 Dumbo die olifant wat kon vlieg
    Jan 18 2023

    Kom luister saam ons, Die bekende storie van Dumbo in Afrikaans. Help kinders om hulle woorde skat te verbeter en geniet die storie voor slaap tyd. 
    Slaaptyd stories | Podcast | Patreon
    Instagram

    Show more Show less
    9 mins
  • Ep2 Lady en die Vabond
    Jan 13 2023

    Ons lees Lady en die Vabond. 
    https://www.instagram.com/slaaptydstories/
    https://patreon.com/user?u=86410946&utm_medium=clipboard_copy&utm_source=copyLink&utm_campaign=creatorshare_creator&utm_content=join_link

    Show more Show less
    9 mins
  • Ep1 Baasspeurder Muis
    Jan 8 2023
    Slaaptyd stories vanaf my boekrak. Versamel deur die jare deur my famielie, vriende en bure. Ek hoop julle kan dit soveel geniet soos ek en my niggies, neefies en ons kinders.
    Patreon - patreon.com/user?u=86410946
    Instagram - slaaptydstories

    Show more Show less
    10 mins