Episodes

  • KZN wil die konstruksiemafia in die bek ruk
    Jun 25 2024
    Martin Meyer, KwaZulu-Natal se LUR vir openbare werke en infrastruktuur gesels oor hulle plan om die konstruksiemafia in KwaZulu-Natal aan te pak. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    9 mins
  • Besighede moet seker maak hul bemarking skep waarde
    Jun 25 2024
    Pieta Meyer, handelsmerkdirekteur van Lulalend gesels oor bemarking vir klein ondernemings. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    7 mins
  • Geen maanskyn en rose vir internasionale myngroepe
    Jun 25 2024
    Andries Rossouw, energie & hulpbronne vennoot van PwC Afrika gesels oor PwC se jongste mynbouverslag. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    6 mins
  • Ponzi-meesterbrein spog in die tronk
    Jun 25 2024
    Moneyweb joernalis, Ciaran Ryan gesels oor die BHI Trust-ponzi se meesterbrein, Craig Warriner. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    7 mins
  • Suid- Afrika verloor al hoe meer werksgeleenthede
    Jun 25 2024
    Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth & Investments gesels oor die nuwe kabinet, werksgeleenthede, en Brait. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    9 mins
  • Cilo Cybin maak sy debuut op die JSE
    Jun 25 2024
    Gabriel Theron uitvoerende hoof van Cilo Cybin gesels oor die groep se notering en planne vir die toekoms. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    9 mins
  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 25ste Junie 2024
    Jun 25 2024
    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    51 mins
  • Daar is verskeie nuwe tegnologie-toepassings om kanker te behandel en vroegtydig te diagnoseer
    Jun 24 2024
    Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor nuwe tegnologie-toepassings om kanker te behandel. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    8 mins