OEUVRE | Werk, Geloof & Konteks  By  cover art

OEUVRE | Werk, Geloof & Konteks

By: André Serfontein & Pieter Roeloffse
  • Summary

  • Oeuvre is ‘n bediening in SG wat fokus op werk, geloof en die Suid-Afrikaanse konteks. Ons verken die landskap van hierdie dimensies en bring dit in gesprek met mekaar, sodat ons kan leer hoe om ons geloofsoortuigings oor God te integreer met ons eie wêreld van werk en roeping. Hierdie podcast behels gesprekke tussen Pieter en enige iemand wat iets sinvol hieroor te sê het.
    © 2021
    Show more Show less
Episodes
  • Ekonomie se Tripel Bottom Line
    Oct 22 2021

    Pieter gesels in ‘n laaste gesprek met Nina oor Mervyn King se triple bottom line en God se groter storie.

     

    Oeuvre is ‘n bediening in SG wat fokus op werk, geloof en die Suid-Afrikaanse konteks. Ons verken die landskap van hierdie dimensies en bring dit in gesprek met mekaar, sodat ons kan leer hoe om ons geloofsoortuigings oor God te integreer met ons eie wêreld van werk en roeping. Hierdie podcast behels gesprekke tussen Pieter en enige iemand wat iets sinvol hieroor te sê het.

    Show more Show less
    55 mins
  • Ekonomie & Teologie
    Oct 10 2021

    Jesus maak ‘n paar ekonomiese uitsprake in Sy grondwet van die Koninkryk van God in Matteus. Pieter gesels met Nina Louw oor hoe ons van hierdie riglyne in gesprek kan bring met hoe ons vandag oor ekonomie dink.

     

    Oeuvre is ‘n bediening in SG wat fokus op werk, geloof en die Suid-Afrikaanse konteks. Ons verken die landskap van hierdie dimensies en bring dit in gesprek met mekaar, sodat ons kan leer hoe om ons geloofsoortuigings oor God te integreer met ons eie wêreld van werk en roeping. Hierdie podcast behels gesprekke tussen Pieter en enige iemand wat iets sinvol hieroor te sê het.

    Show more Show less
    59 mins
  • Ekonomie & Woestyn-versoekings
    Sep 18 2021

    Pieter gesels met Nina Louw en bring Jesus se versoeking in die woestyn in gesprek met ons eeu-oue ekonomiese versoeking.

    Show more Show less
    1 hr and 3 mins

What listeners say about OEUVRE | Werk, Geloof & Konteks

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.