• Mikrogroente - is dit meer as net mooi groen konfetti?

  • Dec 14 2022
  • Length: 8 mins
  • Podcast

Mikrogroente - is dit meer as net mooi groen konfetti?  By  cover art

Mikrogroente - is dit meer as net mooi groen konfetti?

  • Summary

  • Het jy dalk al gehoor van mikrogroente  of dalk het jy al hierdie klein blaartjies op jou bord gevind as ‘n restaurant vir jou kos bedien wat besprinkel is met hierdie groente konfetti?

    Luister saam om meer te leer oor:

    • Die verskil tussen mikrogroente, spruite en jong groentes
    • Mikrogroente se oorsprong
    • Die voedingswaarde van mikrogroente teenoor volwasse groentes
    • Voordele en nadele van mikrogroente
    • Idees om mikrogroente deel van jou dieet te maak.


    Volg hierdie skakel vir jou twee gratis feesspyskaarte:
    https://view.flodesk.com/pages/639abe4f45d7b73b09eedbd0

    Die skakel vir die gratis feesspyskaarte is ook op my Instagramblad @joudigitaledieetkundige

    Studies en navorsing waarna verwys word in die episode:

    • Sprouts and Microgreens—Novel Food Sources for Healthy Diets
    • Microgreen nutrition, food safety, and shelf life
    • Nutritional quality and health benefits of microgreens, a crop of modern agriculture

    Instagram
    @joudigitaledieetkundige
    @francettedietitian

    Webtuiste
    www.francettedietitian.com

    E-pos
    chatwith@francettedietitian.com


    Show more Show less

What listeners say about Mikrogroente - is dit meer as net mooi groen konfetti?

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.