• Meneer Dup

  • May 17 2023
  • Length: 54 mins
  • Podcast

  • Summary

  • Meneer Dup het 30 jaar terug vir my skool gegee in Graad 2, ek het hom 30 jaar daarna weer raak geloop in Amsterdam, van alle plekke. Na paar biere en geselsies, het ek hom genooi om vir my te kom kuier en om meer te vertel waarmee hy nou daar besig is. Meneer Du Plessis is die hoof van die International School Leiden en die passie wat hy het vir die onderwys en sy leerlinge is merkwaardig. 'n Gebore onderwyser! Dankie vir die kuier en great chat meneer Dup!

    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.

    Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
    Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
    Besoek www.mediafarm.co.za nou.

    Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

    Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

    Show more Show less

What listeners say about Meneer Dup

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.