Episodes

  • [97] Klets: Nat stortgordyn kienk & ander confessions
    Jun 19 2024

    Evert vertel ons van die lawwe dinge op "Fesshole" - 'n X (Twitter) account waar mense hulle lafste belydenisse anoniem kan laat versprei.


    https://x.com/fesshole


    Show more Show less
    1 hr and 12 mins
  • [96] Boekklub: Drank, seks en David Bowie (met RR Ryger)
    Jun 11 2024

    RR Ryger skryf oor dinge in Afrikaans wat ons nie gewoonlik in Afrikaans lees nie. Dis 'n rowwe rit, maar baie boeiend. RR Ryger is die skrywersnaam van Michael Green.

    Ons praat ook met hom oor se loopbaan wat baie dekades span en 'n paar interessante draaie geloop het tussen skryf, rugby joernalis en redakteur van Loslyf.

    Litnet biografie: https://www.litnet.co.za/michael-green-aka-rr-ryger-1963/

    Wikipedia: https://af.wikipedia.org/wiki/Michael_Green


    Show more Show less
    1 hr and 9 mins
  • [95] SA Nobel prys wenner Wurm leer ons oor die brein
    Jun 4 2024

    Hoe werk die mens se brein? Kom ons begin klein... baie klein en kyk na die mees primitiefste diertjie wat nie net gereeld in die ruimte kuier nie, maar die bestudering van dit het gelei het tot 'n Suid Afrikaanse Nobel prys - C.Elegans.


    Wikipedia: https://en.wikipedia.org/wiki/Caenorhabditis_elegans

    OpenWorm: https://openworm.org/

    Hoe 'stroom' in neurone werk: https://www.youtube.com/watch?v=HUuUUJktL6E

    Show more Show less
    1 hr and 7 mins
  • [94] Klets: Die wind in jou seile (power kiting)
    May 28 2024

    Ons praat oor powerkiting.

    Maak seker jou kite is nie te groot vir jou skoene nie!

    https://www.youtube.com/shorts/cO7oM4VAxqY

    Indiese insident: https://www.voanews.com/a/police-kite-fighting-string-responsible-for-india-festival-deaths/6931342.html

    Show more Show less
    46 mins
  • [93] Die Gevaarlike Paddastoele
    May 22 2024

    Ons praat met Dewald oor sy ondervindinge in Psigedelies en ander dwelms. Ouderdomsperking en baie waarskuwings geld vandag! Afrikaanse Manne: https://afrikaansemanne.com/


    Die ander kant van rook: https://www.youtube.com/watch?v=_rBPwu2uS-w


    Die fractal beelde waarna verwys is:

    https://www.highexistence.com/dmt-experience-drug-good-bad-unbelievable/

    Show more Show less
    1 hr and 6 mins
  • [92] Pop! Locke
    May 14 2024
    Ons praat oor die movie Locke en wat 'n real hero is.
    Show more Show less
    1 hr and 26 mins
  • [91] Klets: Reis deur Suid-Afrika as 'n Hensopper
    May 7 2024
    Hoe ervaar mens Suid-Afrika nadat jy 7 jaar nie daar was nie?
    Show more Show less
    51 mins
  • [90] Klets: Musiekfabriek met AFRMNE
    Apr 30 2024
    Hugo vertel ons van elektroniese dans musiek en hoe om dit te maak. Check out AFRMNE se nuwe release: URBAN ECHOES. Ook die Afrikaanse Manne potgooi. Sagteware: Logic (IOS), Fruityloops, Slicer, VSTs Hardeware: Midi controller.
    Show more Show less
    1 hr and 16 mins