• Keuses verander die Atmosfeer

  • May 12 2024
  • Length: 45 mins
  • Podcast
Keuses verander die Atmosfeer  By  cover art

Keuses verander die Atmosfeer

  • Summary

  • Past Mariette La Grange van Montana, Pretoria deel vandag met ons die boodskap tydens ons Moedersdag Sondag.


    Keuses verander die atmosfeer en sy verwys na die fles parfuum wat die vroue gebreek het om Jesus mee te salf. Elkeen het hulle ervaring met Jesus gehad en elkeen het ook teenkanting ervaar van mense om die tafel.


    Luister gerus na hierdie boodskap en ontvang dit wat God in jou lewe wil wakkeer maak.


    Is jy bereid om jou fles te breek?

    --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/lig-en-lewe-sentrum-paarl/message
    Show more Show less

What listeners say about Keuses verander die Atmosfeer

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.