• True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe

  • By: JacPod
  • Podcast

True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe  By  cover art

True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe

By: JacPod
  • Summary

  • True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware verhale en intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. Dié episodes het meer inligting wat op spesifiek die slagoffers fokus. Hier hoor jy meer oor die stories wat jy gedink het jy ken. Die episodes is nagevors, geskryf en vervaardig deur Nicole Engelbrecht vir haar gewilde True Crime South Africa reeks. Dit word oorvertel in Afrikaans deur JacarandaFM se Gerda de Sousa.
    JacPod
    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT
Episodes
  • Die terreur tog en Houdini verhaal van Ananias Mathe
    Jun 24 2024
    Seisoen 2 skop af met die storie van ‘n man wat Suid-Afrikaners wou laat glo dat petroleum jellie hom sou help om uit een van die mees beveiligde tronke in die land te ontsnap. Ananias Mathe was regoor die land berug vir sy kul-jou-hier-kul-jou-daar verhaal. Maar syne was meer van ‘n veldtog van terreurl as ‘n onskuldige tower kunsie – en sy dramatiese ontsnapping bly steeds ‘n misdaad raaisel. Webpage · Find more from JacPod
    Show more Show less
    36 mins
  • Seisoen 2 bring meer ware misdaad verhale
    Jun 21 2024
    Die nuwe seisoen van dié bekroonde podgooi is terug met weeklikse episodes oor van die land se mees berugte misdaad intriges.
    Seisoen 2 vertel die ware stories oor misdade en die impak op die slagoffers van George in die Wes-Kaap tot in Pofadder in die Noord-Kaap.
    Luister van 25 Junie 2024! Webpage · Find more from JacPod
    Show more Show less
    1 min
  • Die Krugersdorp-moordenaars
    Nov 17 2022
    Krugersdorp het Suid-Afrika in 2019 geskok toe 'n bisarre storie aan die lig gekom het oor die moorde op 11 mense in dié gebied aan die Wes-Rand. Ses inwoners is skuldig bevind dat hulle 'n terreur bewind gevoer en die moorde gepleeg het in die naam van Christenskap, satanisme, jaloesie en geldsug. Gerda de Sousa vertel dié ware misdaad verhaal in die sesde episode van True Crime South Africa - die Afrikaanse weergawe... Webpage · Find more from JacPod
    Show more Show less
    1 hr and 29 mins

What listeners say about True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.