IN GESPREK | ’n Refleksie oor Sondae se preke  By  cover art

IN GESPREK | ’n Refleksie oor Sondae se preke

By: André Serfontein & Pieter Roeloffse
  • Summary

  • In die wêreld van geloofsvorming word daar gesê: “There is no learning without reflection.” In hierdie podcasts reflekteer André en Pieter (soms in gesprek met ander) oor die implikasies van ons Sondag-woorde: hoe integreer ons dit met ons daaglikse lewens, waarheen nooi dit ons, hoe daag dit ons uit? Ons kyk deur die lens van holistiese spiritualiteit na die verskillende tema’s waaroor ons Sondae gesels, en probeer mekaar uitdaag om regtig iets te leer daaruit.
    © 2021
    Show more Show less
Episodes
  • In Gesprek #2: Wat is jou naam – Identiteit
    Sep 5 2021

    André en Pieter sluit in dié gesprek aan by die tweede tema van die nuwe preekreeks oor Godsvrae…vrae wat God in die Bybel vir die mens vra.

    Hierdie keer oor die stryd rondom identiteit.

    Navrae of terugvoer: andre@sg.org.za of pieter@sg.org.za

    Show more Show less
    1 hr and 1 min
  • In Gesprek #5: Kan daar weer lewe kom?
    Sep 5 2021

    In die wêreld van geloofsvorming word daar gesê: “There is no learning without reflection.” In hierdie podcasts reflekteer André en Pieter (soms in gesprek met ander) oor die implikasies van ons Sondag-woorde: hoe integreer ons dit met ons daaglikse lewens, waarheen nooi dit ons, hoe daag dit ons uit? Ons kyk deur die lens van holistiese spiritualiteit na die verskillende tema’s waaroor ons Sondae gesels, en probeer mekaar uitdaag om regtig iets te leer daaruit.  

    .

    HIERDIE WEEK IN #5 | KAN DAAR WEER LEWE KOM

    Pieter en Deon gesels dié week oor die tienerjare, en hierdie lewensfase se uitwerking wat op jou as individu (ouer) en op julle as gesin het…en hoekom dit soms vir jou soos ballingskap voel.

    Om ‘n tienerouer te wees het dalk meer met Israel te doen as wat jy dink.

    Navrae of terugvoer: andre@sg.org.za of pieter@sg.org.za

    Show more Show less
    41 mins
  • In Gesprek #4: Wat is in jou hand?
    Sep 5 2021

    Hoekom die weeklikse podcast?

    Ons hoop om met hierdie weeklikse gesprekke die afgelope Sondag se preektema en -teks meer integreer met ons daaglikse lewe. Ons wil ook iets rondom ons gemeente se visie verhelder hierdeur: ‘n Lewe wat iets beteken.

    Ons dink ons beweeg nader aan ‘n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een lewe.

    Die afgelope Sondag se tema in die Godsvrae-reeks was God se vraag aan Moses: Wat is in jou hand?

    Navrae of terugvoer: andre@sg.org.za of pieter@sg.org.za

    Show more Show less
    1 hr and 15 mins

What listeners say about IN GESPREK | ’n Refleksie oor Sondae se preke

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.