• #4 In gesprek met Yandri Brits
    Nov 12 2021

    Op Fris en Vars is ons gas Yandri Brits, 'n psigometriese terapeut wat onder andere kinders help met studiemetodes. Ons gesels oor hoe om kinders te help in die eksamen maar in deel 2 ook hoe om ouers te help gedurende eksamen.

     

    Deon se podcast-reeks gaan fokus op alles en almal wat met jongmense te doen het. Hy (verteenwoordig deur Fris!) wil in gesprek gaan met ander (verteenwoordig deur Vars) om só nuwe perspektiewe te ontdek op kwessies soos verhoudings, roeping, geloof, waagmoed en passie. 

    • Maak kontak met Deon – deon@sg.org.za 
    Show more Show less
    29 mins
  • #3 In gesprek met drie tienermeisies
    Nov 5 2021

    …’n paar tienermeisies wat ons ‘n wonderlike blik gee op die lewe van ‘n tiener. Kom luister waaroor hulle droom en dink en wat hulle soms verleë laat staan.

    Deon se podcast-reeks gaan fokus op alles en almal wat met jongmense te doen het. Hy (verteenwoordig deur Fris!) wil in gesprek gaan met ander (verteenwoordig deur Vars) om só nuwe perspektiewe te ontdek op kwessies soos verhoudings, roeping, geloof, waagmoed en passie. 

    • Maak kontak met Deon – deon@sg.org.za 
    Show more Show less
    25 mins
  • #2 In gesprek met twee tieners
    Oct 10 2021

    Op Fris & Vars is die vars gaste 2 oulike tienerseuns wat ons toelaat om ‘n kykie in hulle wêreld te kry. Ons praat oor die gevolge van Covid op ‘n tiener, of tieners geloof nog rate, waarvoor hulle mik in die lewe en ‘n stukkie wyse raad aan ouers.

     

    Deon se podcast-reeks gaan fokus op alles en almal wat met jongmense te doen het. Hy (verteenwoordig deur Fris!) wil in gesprek gaan met ander (verteenwoordig deur Vars) om só nuwe perspektiewe te ontdek op kwessies soos verhoudings, roeping, geloof, waagmoed en passie. 

    • Maak kontak met Deon – deon@sg.org.za 

     

    Show more Show less
    26 mins
  • #1 Strengthsfinder
    Sep 5 2021

    Deon se VARS gas is Sandra Fourie, ‘n gekwalifiseerde Strengthsfinder coach, en hulle gesels oor Strengthsfinder…wat is dit? Hoe help dit ons? Ontdek hoeveel verrassings opgesluit lê in die mense rondom jou!

     

    • Maak kontak met Deon – deon@sg.org.za 
    • Navrae oor Strengthsfinder kontak Sandra – 071 387 2936 / sandra@blasem.co.za
    Show more Show less
    24 mins