• Episode179: ”Maak my ’n Miljoenêr” Entrepreneur van die Jaar-kompetisie

  • Jan 23 2024
  • Length: 56 mins
  • Podcast

Episode179: ”Maak my ’n Miljoenêr” Entrepreneur van die Jaar-kompetisie  By  cover art

Episode179: ”Maak my ’n Miljoenêr” Entrepreneur van die Jaar-kompetisie

  • Summary

  • Ek het gesels met Roedolf van der Westhuizen, die Uitvoerende Hoof van Die MOS Inisiatief en Albert van Wyk oor entrepreneurskap. Ons het veral gesels oor Albert se televisiereeks op VIA "Maak my 'n Miljoenêr" Entrepreneur van die Jaar-kompetisie, waar Hoërskool kinders wat hul eie besighede bedryf, meegeding het om die gesogte titel.

    Gaan luister gerus ook na die nuwe podcast reeks, Pot Vol Kennis, wat ek saam met die MOS Inisiatief aangepak het. Ons help jou om op ’n ander manier te dink oor onderrig en die toekoms van onderrig.

    Show more Show less

What listeners say about Episode179: ”Maak my ’n Miljoenêr” Entrepreneur van die Jaar-kompetisie

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.