• Episode 1: Andries Mulder

  • Aug 15 2023
  • Length: 29 mins
  • Podcast

Episode 1: Andries Mulder  By  cover art

Episode 1: Andries Mulder

  • Summary

  • Podcast Series Powered By: https://poc.acdcexpress.co.za

    "Wanneer jy oorweeg om sonpanele te installeer, is dit noodsaaklik om navorsing te doen oor die maatskappy wat jy van plan is om te gebruik, en te verseker dat die produk wat gebruik word in Suid-Afrika gediens kan word, anders gaan jy probleme ervaar," sê Andries Mulder, CEO van die ACDC Express in Nelspruit.

    Andries het in verskeie bedrywighede gewerk, insluitend die klerebedryf, wegneemetes en die petrolbedryf, voordat hy in die elektriesebedryf sy merk gemaak het.

    “Met 'n produkreeks van amper 36,000 in die winkel,” voeg hy by “is dit nie altyd maklik om by te bly met al die tegniese aspekte nie, maar as ons nie dadelik 'n antwoord het vir ons kliënte nie, sal ons beslis die antwoord kry.”

    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Episode 1: Andries Mulder

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.