• Ep. 3 Karakter

  • Apr 24 2024
  • Length: 26 mins
  • Podcast

  • Summary

  • In die episode soek ek na antwoorde hoekom hierdie land en haar mense my elke keer terug trek. Ek praat weer met Johann Rossouw, Inanda Bosman en James Scott, kliniese. Ons volg ook my eie familie geskiedenis, my oumagrootjie en oupagrootjie wat van Nederland af hier kom vestig het met briewe van hulle dogter, my ouma Anneke, wat voorgelees deur Tiekie Boshoff.

    Show more Show less

What listeners say about Ep. 3 Karakter

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.