• Ep. 2 Identiteit

  • Apr 24 2024
  • Length: 28 mins
  • Podcast

  • Summary

  • In hierdie episode probeer ek verstaan wat hierdie land en haar mense nou juis so besonders maak. Ek praat met Johann Rossouw, professor in filosofie en die klassieke aan die Universiteit van die Vrystaat, Inanda Bosman, spelterapeut in Pretoria en James Scott, kliniese sielkundige in Australië. Ons volg ook my eie familie geskiedenis, my oumagrootjie en oupagrootjie wat van Nederland af hier kom vestig het. Met briewe van my ouma Anneke, eerste generasie Suid-Afrikaner met Hollandse ouers, voorgelees deur Tiekie Boshoff.

    Show more Show less

What listeners say about Ep. 2 Identiteit

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.