• Ep. 1 Kies

  • Apr 24 2024
  • Length: 26 mins
  • Podcast

  • Summary

  • In die episode praat ek met Angel Jones, CEO van HomecomingEx, Ek volg die storie van my eie famillie, die Kalmyns, my oupagrootjie en oumagrootjie wat van Nederland afgekom het en hier gevestig het. En ons luister na briewe geskryf deur my eie ouma - oor haar ervaring as die dogter van emigrante, voorgelees deur Tiekie Boshoff. Kom saam op my soeke na antwoorde of ek mal is om hier op die suidpunt van Afrika te wil bly.

    Show more Show less

What listeners say about Ep. 1 Kies

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.