• Dricus & Cameron

  • May 17 2023
  • Length: 1 hr and 4 mins
  • Podcast

  • Summary

  • Dricus du Plessis en Cameron Saaiman het kom kuier na hulle onlangse oorwinnings in die UFC, Ons chat oor fights, gesondheid, pies, party en klomp ander dinge! Dankie manne!

    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.

    Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
    Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
    Besoek www.mediafarm.co.za nou.

    Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

    Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

    Show more Show less

What listeners say about Dricus & Cameron

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.