• Dr Mairin Cason

  • Jun 2 2023
  • Length: 1 hr and 26 mins
  • Podcast

  • Summary

  • Ek het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason te gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laas by haar en het besluit om by haar in te check vir ‘n chat oor geestesgesondheid oor die algemeen. 

    Hierdie was lekker!

    As jy kinders het. Luister hier!

    As jy haar wil gaan sien of meer inligting soek, stuur ‘n whatssap of kontak haar kantoor (Peet) op 084 015-1476 of 012 342 2565

    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.

    Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
    Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
    Besoek www.mediafarm.co.za nou.

    Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

    Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

    Show more Show less

What listeners say about Dr Mairin Cason

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.