• Die Twee Professore - C.J. Langenhoven

  • May 12 2024
  • Length: 32 mins
  • Podcast
Die Twee Professore - C.J. Langenhoven  By  cover art

Die Twee Professore - C.J. Langenhoven

  • Summary

  • Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.



    Gelukkige Moedersdag aan al die mamma's wat luister. Ons hoop julle was sommer vrot bederf vandag.



    Nuwe vol-lengte episode elke Woensdag, en 'n kort episode elke Sondag.



    Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:

    ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠https://www.facebook.com/Slaapstories⁠⁠⁠⁠⁠

    ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠https://instagram.com/slaapstories_virgrootmense⁠⁠⁠⁠⁠



    Vanaand se storie is gelees uit "Die Beste Spookstories" deur C.J. Langenhoven.



    Ondersteun ons deur ons borge te ondersteun:


    Aunty Maggie's Academy Tuisprogramme:

    Jy begin 'n ongewone en interresante reis as jy jou ongebore baba stimuleer.


    Ons begin die voorgeboorte stimulasie op 26 weke swagerskap en fokus hoofsaaklik op:

    • Ouditiewe Stimulasie (Gehoor)

    • Taswaarneming (Gevoel)

    • Visuele Stimulasie (Visie)

    Van geboorte tot voorskool (Gr R) fokus ons op al 8 areas van ontwikkeling vir die voorskoolse kind.


    Al hierdie programme kan ook tuis deur die ouer aangebied word.Ons verskaf die tuisprogramme.


    Kontak gerus vir Maggie by AMA vir meer navrae: info@auntymaggiesacademy.co.za

    082 322 3363



    As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠https://www.buymeacoffee.com/SVGM⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠



    As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!



    As jy graag op 'n ander platvorm as Spotify wil luister, volg die skakel: ⁠⁠⁠⁠⁠https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense⁠⁠⁠⁠⁠



    Hoop jy geniet die episode.



    Lekker slaap.

    --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/slaapstories-vir-grootmense/message
    Show more Show less

What listeners say about Die Twee Professore - C.J. Langenhoven

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.