• Bizskoops - 23 Mei 2024

  • May 23 2024
  • Length: 8 mins
  • Podcast

Bizskoops - 23 Mei 2024  By  cover art

Bizskoops - 23 Mei 2024

  • Summary

  • Op die program vandag ... Gesondheidsorgaktiviste beweer dat die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) die regering meer as 'n triljoen rand kan kos.
    Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die stand van die ekonomie.
    In internasionale sake-nuus... Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het aanbeveel dat Britse rentekoerse verlaag moet word.
    In beleggingsnuus, Microsoft sal besighede in swart besit help.
    En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die ANC se ondesteuning wat voor die verkiesing toeneem.
    Show more Show less

What listeners say about Bizskoops - 23 Mei 2024

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.