• Bizskoops - 16 Mei 2024

  • May 16 2024
  • Length: 11 mins
  • Podcast

Bizskoops - 16 Mei 2024  By  cover art

Bizskoops - 16 Mei 2024

  • Summary

  • Op die program vandag ... Suid-Afrika se werkloosheidsyfer staan op 32-komma-nege persent.
    Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor sentrale banke en rentekoerse.
    In internasionale sake-nuus... Zimbabwe het boetes aangekondig om die gebruik van sy geldeenheid se amptelike wisselkoers af te dwing.
    In beleggingsnuus, Die private sektor is die belangrikste beleggingsdryfveer in Suid-Afrika.
    En ons gesels ook met Sanlam se Ray-ann Sedres wat ons meer sal vertel van hul vennootskap met SANParke wat daarop gemik is om entrepreneurs by te staan.
    Show more Show less

What listeners say about Bizskoops - 16 Mei 2024

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.