• 'n Kersfees Halsband
    Aug 7 2021
    'n Lekker luisterstorie vir ons maats daar buite!
    Show more Show less
    6 mins
  • Jan en die Boontjierank
    Aug 7 2021
    Luisterbegrip - 1. Wat is die seun se naam? 2. Watter dier het Jan en sy ma gehad? 3. Wat het Jan in ruil vir die koei gekry? 4. Hoe het Jan se ma gevoel toe hy by die huis kom? 5. Wat het buite Jan se venster gegroei? 6. Wat het die reus gedoen nadat die harp gesing het? 7. Waarheen het die reus vir Jan gejaag?
    Show more Show less
    2 mins