• 3: MBA in Eiendomsbelegging

  • Jan 2 2020
  • Length: 25 mins
  • Podcast

3: MBA in Eiendomsbelegging  By  cover art

3: MBA in Eiendomsbelegging

  • Summary

  • Welkom by die derde episode in die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks oor hoe ‘n mens eiendom as een van jou beleggingsportefeuljes kan skep, sonder om self hand in eie sak te steek. In hierdie episode, bespreek ons die ‘A’ of te wel ‘Alternatiewe Bevondsing’, wat basies die kern van die MBA-strategie behels. Dis ‘n wanpersepsie dat ‘n tekort aan fondse ‘n mens verhoed om in eiendom te belê. Selfs al weier die bank om aan iemand ‘n lening toe te staan, oor welke rede ookal, behoort dit geensins jou van stryk te bring nie. In ‘n absoluut insiggewende gesprek brei Ernes Stander uit oor ‘n verskeidenheid van alternatiewe bevondsing strategieë. stanleur.co.za
    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about 3: MBA in Eiendomsbelegging

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.