Showing results by author "Marita van der Vyver"

Categories

All Categories

3 results
Sort by
    • Die mooiste sprokies van Grimm [The Best Fairy Tales of Grimm]

    • By: Marita Van der Vyver
    • Narrated by: Susanne Beyers
    • Length: 7 hrs and 29 mins
    • Unabridged
    • Overall
      4.5 out of 5 stars 6
    • Performance
      4.5 out of 5 stars 6
    • Story
      5 out of 5 stars 5

    Veelsydige skrywer Marita van der Vyver maak hierin ’n keur van haar mooiste Grimm sprokies – self uit Duits vertaal. Bekende sprokies is Rooikappie, Die wolf en sewe bokkies, Die musikante van Bremen, Klein Duimpie, die Paddaprins, Hansie en Grietjie, Raponsie, Sneeuwitjie, en vele bekende en minder bekende sprokies. Daar is veertig sprokies in die bundel opgeneem. Dit word voorgelees deur drie uitmuntende stemkunstenaars: Susanne Beyers, Roeline Daneel en Deirdre Wolhuter.

    • 5 out of 5 stars
    • Briljant geskryf en vermaaklik vertel

    • By Jacobus on 05-08-13

    Regular price: $35.00

    • Die blou van onthou [The Blue Remembered]

    • By: Marita van der Vyver
    • Narrated by: Anna-Mart van der Merwe
    • Length: 12 hrs and 40 mins
    • Unabridged
    • Overall
      4.5 out of 5 stars 19
    • Performance
      5 out of 5 stars 17
    • Story
      4 out of 5 stars 17

    Hierdie publikasie van Marita van der Vyver is ʼn wydstromende rivier van ʼn roman, ʼn boek wat die leser onderdompel en omrol en maal in sy kolke van stemme en geskiedenis en oeroue hunkerings. Die verhaal word vertel vanuit die perspektief van drie opeenvolgende generasies – drie vroue wat reageer op mekaar en hul tyd. Hulle lewe in spanning, tussen weggaan en moet bly, en tussen vergeet en móét onthou, omdat onthou die enigste skakel is wat hulle nog met die oerbron van hul bestaan verbind.

    • 5 out of 5 stars
    • Sjoe! My hart!

    • By Amazon Customer on 09-03-18

    Regular price: $30.00

    • Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

    • By: Mrs Marita Van der Vyver
    • Narrated by: Martelize Kolver
    • Length: 5 hrs and 8 mins
    • Unabridged
    • Overall
      4 out of 5 stars 8
    • Performance
      4.5 out of 5 stars 6
    • Story
      4 out of 5 stars 6

    Nou is hierdie bekende boek en film ook as luisterboek beskikbaar! Hanna het ‘n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam “Hanna Hoekom” kry. Op ’n dag besluit haar eksentrieke ma dat die hele familie saam moet vakansie hou in ’n ou huis in die berge, waar die hele familie gestrand raak. Dis seker nie so erg nie, maar Hanna Hoekom se familie sluit in ’n gay biologiese pa, ’n stiefpa wat ‘n akteur is, twee stiefbroers en ‘n irriterende klein half-boetie!

    Regular price: $20.00