Laaste kans [Last Chance] Audiolibro Por Marita van der Vyver arte de portada

Laaste kans [Last Chance]

Vista previa

Prueba gratis de 30 días de Audible Standard

Prueba Standard gratis
Selecciona 1 audiolibro al mes de nuestra colección completa de más de 1 millón de títulos.
Es tuyo mientras seas miembro.
Obtén acceso ilimitado a los podcasts con mayor demanda.
Plan Standard se renueva automáticamente por $8.99 al mes después de 30 días. Cancela en cualquier momento.

Laaste kans [Last Chance]

De: Marita van der Vyver
Narrado por: Anna-Mart van der Merwe
Prueba Standard gratis

$8.99 al mes después de 30 días. Cancela en cualquier momento.

Compra ahora por $12.26

Compra ahora por $12.26

’n Groep vriende kom die eerste keer in vyf-en-twintig jaar bymekaar om Adriaan se verjaardag te vier. Een vir een maak die gaste hul opwagting by Adriaan en Yvette se strandhuis aan die Weskus. Sommige bring hul kinders en die uitbundige gelag van kleinkinders saam. Sedert hulle mekaar laas gesien het, moes party van lewensmaats en drome afskeid neem; ander het nuwe liefde en betekenis gevind. En dan is daar Yvette wat haarself nie sover kan kry om vir almal van háár reis te vertel nie.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2023 Marita van der Vyver (P)2025 Tafelberg
Amistad Género Ficción Mayoría de Edad
Todas las estrellas
Más relevante
So honger as wat ek was vir ‘n Goeie storie van Marita was die boek ‘n solid 4/10. Daar het niks regtig gebeur wat mens kan sê hou jou aandag en forseer mens om aan te hou luister nie. Dis asof Marita wou skryf, ‘n storie in gedagte gehad het en amper asof COVID haar planne toe in die wiele gery het. Boek eindig stomp. Bot. Die begin van die boek is baie deurmekaar en tot die einde toe weet mens nog steeds nie wie is wie en wie slaap by wie en het by wie geslaap nie. Annamart was ‘n perfekte keuse vir die voorlesing. As for the actual story. Won’t recommend.

Meh…

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Die storie het my terug gevat na studente dae toe ek wegkomkans gelees het. Ag hoe nostalgies. Soos om OU geliefdes weer raak te loop. So goed voorgelees! Ek is mal oor Marita vd Vyver se skryf styl. Soos regte, gewone mense praat. Sou nog ure lank kon luister. Hoop daar is nog een hierna!

fantasies!

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

don't like the swearing, not nice at all, is swearing really neccesary to write a good story. Become every one's norrmal?? unacceptable!!

good story and Anna Mart vd Merwe very good

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

storie met te veel karakters en n poging om anderste te wees. teleurstelling
ek het halfpad opgegee. dit vergelyk nie goed met haar ander werk nie

vervelig

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.