Showing results by author "Fanie Viljoen"

Categories

All Categories

1 results
Sort by
    • Onderwêreld [Underworld]

    • By: Fanie Viljoen
    • Narrated by: Anrich Herbst
    • Length: 6 hrs
    • Unabridged
    • Overall
      4.5 out of 5 stars 15
    • Performance
      4.5 out of 5 stars 15
    • Story
      4.5 out of 5 stars 15

    Eckardt Wilken is nuut in matriek nuut by die privaatskool Lawson Kollege, waar Greg Owen die hoofseun is. Reeds met die inlywing van nuwelinge vorm 'n band tussen die twee seuns. Eckardt erken dat hy ‘n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwêreld in wat hom, onwillekeurig, in 'n gevaarlike avontuur intrek. Met Eckardt se skielike en geheimsinnige verdwyning, begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het, bevraagteken.

    • 5 out of 5 stars
    • Graad 10 Leerder van Walvisbaai, WBPHS, 2018. Rvdm

    • By Anonymous User on 03-25-18

    Regular price: $19.00