Toring se baai
Failed to add items
Add to Cart failed.
Add to Wish List failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Prime members: New to Audible?Get 2 free audiobooks during trial.
Buy for $11.14
-
Narrated by:
-
Frieda van den Heever
ʼn Egte, diep menslike Weskusroman deur die gewilde kortverhaalskrywer E. Kotze. Toring langs die Weskus is 'n afgeleë gehuggie waar 'n hand vol bewoners sukkel-sukkel 'n bestaan probeer maak. Dis midde-in die Tweede Wêreldoorlog en tye is swaar. ʼn Verwoestende storm wat twee dae en nagte duur vernietig die kreeffabriek en jettie heeltemal en alles moet van nuuts af opgerig word. Min weet die drie steunpilare op die dorp, Smittie Steyn, Kerneels Koch en Ockert Blankenberg, dat die storm 'n nuwe era op Toring ingelei het, dat húlle Toring nooit weer sal wees soos dit was nie. "Kotze ken en verstaan 'n vissersgemeenskap en die see net so goed soos Steinbeck. Ek glo 'n waaragtige goeie storie kan iets in 'n mens verander. Nooit weer sal die leë visfabrieke en daardie ouens met die gladde monde onder die bloekombome voor die Paternoster Hotel vir my dieselfde wees nie." - Dana Snyman
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2016 NB Luisterboeke (P)2016 NB PublishersListeners also enjoyed...