Die gasheer van Drakeneiland (The host of Dragon Island)
No se pudo agregar al carrito
Add to Cart failed.
Error al Agregar a Lista de Deseos.
Error al eliminar de la lista de deseos.
Error al añadir a tu biblioteca
Error al seguir el podcast
Error al dejar de seguir el podcast
Obtén 3 meses por $0.99 al mes + $20 de crédito Audible
Exclusivo para miembros Prime: ¿Nuevo en Audible? Obtén 2 audiolibros gratis con tu prueba.
Compra ahora por $16.10
-
Narrado por:
-
Ms Frieda Van den Heever
-
De:
-
Mrs Ena Murray
In Afrikaans. Vyf vreemdelinge kry ’n aanbod: Gaan hou ’n maand lank vakansie op ’n afgesonderde eiland. Die beloning? Vir elk ’n bedrag wat steier aan die nulle. Die weldoener? ’n Anonieme, eksentrieke miljoenêr en eienaar van Drakeneiland. Aanvanklik ’n avontuur, weldra ’n nagmerrie in die hart van die hel – dis Gasheer van Drakeneiland. Wat soek ’n laboratorium in ’n grot in die middel van nêrens? Wie is hul gesiglose gasheer wat net ’n stem oor ’n luidspreker bly? Watter duiwelse eksperimente voer die professor uit? Erger as die gif van dié eksperimente in proefkonyn ná proefkonyn se bloedstroom, is die gif van wantroue in Irma Bruwer: Kan sy Anton de Woud, met sy donker broeiende sjarme, vertrou? Of is hy kop in een mus met die professor? Speel hy toneel en wat is sy rol? Héérlike luisterstof, voorgelees deur die stemkunstenaar Frieda van den Heever.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2013 NB Publishers (P)2013 NB PublishersLos oyentes también disfrutaron:
Love Ena Murry books!!! True Afrikaans writer!!
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Briljante vertelling
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.