Skoenlapper
No se pudo agregar al carrito
Add to Cart failed.
Error al Agregar a Lista de Deseos.
Error al eliminar de la lista de deseos.
Error al añadir a tu biblioteca
Error al seguir el podcast
Error al dejar de seguir el podcast
Obtén 3 meses por US$0.99 al mes
Exclusivo para miembros Prime: ¿Nuevo en Audible? Obtén 2 audiolibros gratis con tu prueba.
Compra ahora por $16.66
-
Narrado por:
-
Stian Bam
-
De:
-
Irma Venter
Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook as luisterboek beskikbaar! Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf met ’n bos swart krulhare, ’n t-hemp wat sê Dr. Seuss is altyd reg, en ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reën en paaie en dorpies spoel weg. En dan, wanneer die lyk van ’n Amerikaanse IT-biljoenêr op ’n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang? Die aweregse karakters in hierdie spannende raaiselroman, sal gou ou vriende word. Die briljante polisieman Hamisi Habane word deur sy eie spoke voortgedryf, en vir Alex se IT-kontak, die petite Sarah Fourie van Pretoria-Wes, is geen inligting buite perke nie, solank sy haar ses blikkies Coke en haar rekenaar byderhand het.
Short description/annotation:
Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook as luisterboek beskikbaar! Iewers naby Dar es Salaam ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf. Wanneer die lyk van ’n IT-biljoenêr na vloede op ’n strand uitspoel, blyk dit Ranna is met rede geheimsinnig oor haar verlede. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2013 Irma Venter (P)2013 Human & RousseauLos oyentes también disfrutaron:
Las personas que vieron esto también vieron:
Uitmuntend
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Uitstekend!
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Average performance and very average storyline
very average
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
It kept me captured
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Awesome read
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Most interesting book ever
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Stian Bam het dit goed voorgelees ook. Daar was 'n paar keer wat ek nie die stemme kon onderskei nie, en was nie altyd seker wie dit is wat praat nie. Hy't ook 'n bietjie binnensmonds gepraat so hier en daar. Maar, dis 'n klein ding, en het nie my genot van die storie bederf nie.
Die storie het my aan Konsalik se boeke laat dink, maar beter geskryf.
Bottom line: koop dit.
Uitsekend
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Would really love to listen more of her books!!
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Boeiend
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Uitstekend Irma!! Ek het die boek baie geniet en s
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.