Kondensmelk [Condensed Milk] Audiolibro Por Christien Neser arte de portada

Kondensmelk [Condensed Milk]

Vista previa

Prueba gratis de 30 días de Audible Standard

Prueba Standard gratis
Selecciona 1 audiolibro al mes de nuestra colección completa de más de 1 millón de títulos.
Es tuyo mientras seas miembro.
Obtén acceso ilimitado a los podcasts con mayor demanda.
Plan Standard se renueva automáticamente por $8.99 al mes después de 30 días. Cancela en cualquier momento.

Kondensmelk [Condensed Milk]

De: Christien Neser
Narrado por: Karen Augusta
Prueba Standard gratis

$8.99 al mes después de 30 días. Cancela en cualquier momento.

Compra ahora por $8.96

Compra ahora por $8.96

Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorlê. En daar is ’n paar baie goeie redes waarom sy so voel:

  1. Beskaafde mense hou nie vakansie in ’n tent in die diepste bosse van Botswana nie.
  2. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad.
  3. Zero selfoonontvangs.
  4. Die familie en haar pa en ma se universiteitsvriende, die Mosterts, kom sak en pak saam.
  5. Die Mosterts se twee irriterende, beterweterige, chauvinistiese, kondensmelkdrinkende seuns, Divan en Alex. Twee dorpsjapies. Twee koshuisbrakke. Wat haar boonop ignoreer. Vir háár, Elle-Belle. Geen normale ou met gesonde hormone het haar nog ooit geïgnoreer nie.

Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ’n nare geheim oor haar ouers...en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.

Vervaardig deur Mic Drop Media. Voorgelees deur Karen Augusta.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2009 LAPA Publishers (P)2020 LAPA Publishers
Romance
Todavía no hay opiniones