Siembamba
No se pudo agregar al carrito
Add to Cart failed.
Error al Agregar a Lista de Deseos.
Error al eliminar de la lista de deseos.
Error al añadir a tu biblioteca
Error al seguir el podcast
Error al dejar de seguir el podcast

Compra ahora por $16.80
No default payment method selected.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrado por:
-
Cintaine Schutte
-
De:
-
Madelein Rust
Acerca de esta escucha
Mindie Rochebrandt en haar tweelingsuster, Mandelien, is beide swanger met hul eersteling. Ná ’n onsmaaklike insident tydens Mindie se ooievaarstee besluit sy egter om haar advokaatman, Marius, te verlaat sodra sy geboorte geskenk het. Maar enkele dae later kom Mindie af op ’n gruwelike toneel in Mandelien se meenthuis. Wie verniel ’n swanger vrou en haar ongebore baba so wreedaardig? En hoekom?
Siembamba is ’n naelbyt-riller. Angswekkend, aksiebelaaid en propvol onvoorspelbare intriges.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2023 Madelein Rust (P)2025 Human & RousseauLos oyentes también disfrutaron...
-
Hans bars die bioborrel
- De: Rudie van Rensburg
- Narrado por: Pierre van Pletzen
- Duración: 5 h y 42 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar, maar die drakoniese reëls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang egter sleg. Hy sal die raad op ’n ander manier moet vasvat . . .
-
Duiwelsroos
- De: Leon van Nierop
- Narrado por: Leon van Nierop
- Duración: 9 h y 59 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Op die spogroosplaas Roosbaron in die Laeveld ontmoet privaatspeurder Beer Henning die eksentrieke eienares, Mathilda van Eck, wie se sewentienjarige seun Marnus presies ’n jaar gelede in verdagte omstandighede dood is. Beer vermoed Marnus is vermoor, en dat die motief hier reg onder sy neus is. En in so ’n geval is die moordenaar steeds op die plaas . . . en word ook Beer se lewe nou bedreig!
De: Leon van Nierop
-
Die skuiling [The Shelter]
- De: Helena Hugo
- Narrado por: Roelien Daneel
- Duración: 6 h y 49 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Berdine se lewe in Johannesburg is vir goed verby en die verbintenisse wat sy jare lank verwaarloos het is aan die herstel. Haar ouma se nalatenskap staan voorop vir Berdine in haar droom van ’n kliniek en skuiling. Dieter Daneel bly in die voorgrond en met die naamgee-seremonie van die skuiling word Berdine weereens voor ’n keuse gestel.
De: Helena Hugo
-
Ons skulde [Our Trespasses]
- De: P.P. Fourie
- Narrado por: Antoinette Louw
- Duración: 8 h y 59 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Emma reis na Clarens om haar man se as te strooi. Terwyl sy by tante Vera tuisgaan, daag ’n geheimsinnige koevert op waarvan die inhoud Vera angsbevange maak. Dit blyk dat sy jaarliks anoniem só gedreig word voordat daar op iets wat vir haar kosbaar is toegeslaan word. Wie koester ’n wrok teen Vera? Waarom? Sal Emma antwoorde vind voordat die teisteraar se wraak toeneem?
-
-
Intriguing
- De Anonymous User en 09-15-24
De: P.P. Fourie
-
Feniks [Phoenix]
- De: Deon Meyer
- Narrado por: Anrich Herbst
- Duración: 12 h y 7 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Kaptein Mat Joubert moet ’n sjarmante rower vastrek wat die een bank ná die ander teister, en terselfdertyd moet hy ook die bloedspoor vat van ’n laksman. Maar op 34 is Mat oorgewig en hy rook en drink te veel. Bart de Wit, Moord en Roof se nuwe politiek korrekte bevelvoerder, pas terug uit exile, plaas druk op hom. Daar is nog hierdie één kans om homself te bewys en weer voor te begin.
-
-
Incredible!
- De Amazon Customer en 05-20-25
De: Deon Meyer
-
Kwaaiwater [Raging Water]
- De: Irna van Zyl
- Narrado por: Crystal-Donna Roberts
- Duración: 12 h y 43 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Die grootste uitdaging van haar loopbaan wag op speuradjudant Storm van der Merwe. Die kusdorp Hermanus hou vir die eerste keer ooit ’n skrywersfees. Deel van Storm se verpligtinge is om by die gemeenskapsaal kywie te hou. Maar toe daag die sterskrywer van die dorp nie op vir haar sessie nie. Haar liggaam word in Kwaaiwater se Mosselrivier gevind. 24 uur later kom ’n visterman af op nóg ’n lyk – weer ’n vrou, dié keer jonk en swart. En dan is daar ’n derde slagoffer.
De: Irna van Zyl

Spannende verhaal met baie kinkels!
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.