We are currently making improvements to the Audible site. In an effort to enhance the accessibility experience for our customers, we have created a page to more easily navigate the new experience, available at the web address www.audible.com/access .

Refine Search Results

 
Search Results for Narrator: 

Joanie Combrink

1-5of5results Previous 1 Next
Sort by
  • Dis ek, Anna [It's Me, Anna] | Elbie Lötter

    Dis ek, Anna [It's Me, Anna]

    • UNABRIDGED (6 hrs and 25 mins)
    • By Elbie Lötter
    • Narrated By Joanie Combrink
    Overall
    (16)
    Performance
    (15)
    Story
    (15)

    Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook beskikbaar as luisterboek. Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy vir niemand kon vertel dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. In dié verhaal verbreek sy eindelik die swye oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik ánderkant uitgekom het. Dis ek, Anna is gebaseer op ’n ware verhaal. Elbie Lötter is ’n skuilnaam van die skrywer Anchien Troskie.

    Laeticia Muller says: "Fantastiese hartsboek wat in jou siel invreet."
  • Die staat teen Anna Bruwer [The State Vs Anna Bruwer] | Anchien Troskie

    Die staat teen Anna Bruwer [The State Vs Anna Bruwer]

    • UNABRIDGED (5 hrs and 59 mins)
    • By Anchien Troskie
    • Narrated By Joanie Combrink
    Overall
    (12)
    Performance
    (12)
    Story
    (11)

    Dié blitsverkoper is uiteindelik ook as luisterboek beskikbaar! Wat hét met Anna gebeur die oomblik ná sy die sneller getrek het? Ná sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oë gekyk, en toe geskiet het? Agt jaar ná die verskyning van Dis ek, Anna neem Anchien Troskie aldus Elbie Lötter weer haar pen op, en skryf die opvolg. Hoe vra 'n mens vergifnis, en wanneer mag jy wraak neem?

    Ita says: "Fantastic Afrikaans narration!"
  • Wielie Wielie Walie | Louise Smit

    Wielie Wielie Walie

    • UNABRIDGED (1 hr and 9 mins)
    • By Louise Smit
    • Narrated By Joanie Combrink
    Overall
    (2)
    Performance
    (2)
    Story
    (2)

    Sarel Seemonster, Karel Kraai en die Kouse bly nou almal lekker in die Wielie Walieparkie, naby die Walieberge. Bennie Boekwurm, Bytjie en die Blomme woon ook daar, en Bennie lees nog aanmekaar vir die maatjies stories - hy is 'n slim wurm wat baie boeke in sy boektonnel het. Op 'n mooi dag kry hulle 'n nuwe maatjie - sy naam is Wagga Wagga Kwag en hy kom maak almal se lewe sommer ekstra vrolik.

    Jacobus says: "'n TV program in boekvorm werk nie"
  • Die grafte jubel | Esta Steyn

    Die grafte jubel

    • UNABRIDGED (2 hrs and 45 mins)
    • By Esta Steyn
    • Narrated By Joanie Combrink
    Overall
    (2)
    Performance
    (1)
    Story
    (1)

    Dié aangrypende verhaal van pyn en genesing ná die dood van twee broers enkele jare van mekaar word deur hul ma in die derde persoon vertel. So probeer sy (die vrou) afstand van die pynlike gebeure verkry. Dit verleen ’n meer dramatiese impak aan die gebeure, hoewel dit ’n oormaat rou emosie voorkom. Dit word ’n hoendervleis-kry-ervaring om saam met die skrywer die wagtyd in ’n trauma-saal by Tygerberghospitaal deur te maak, of die soektog na ’n vermiste kind op see.

  • Rympies vir Pikkies en Peuters [Afrikaans Edition] | Riana Scheepers - compilation

    Rympies vir Pikkies en Peuters [Afrikaans Edition]

    • UNABRIDGED (2 hrs and 36 mins)
    • By Riana Scheepers - compilation
    • Narrated By Joanie Combrink, Susanne Beyers
    Overall
    (0)
    Performance
    (0)
    Story
    (0)

    ʼn Paar jaar ná die publikasie van Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotzé-Myburgh, word Gertie Smit, bekende opvoedkundige van Wellington, deel van die span. Hul nuwe bundel, Rympies vir Pikkies en Peuters, bied ʼn keurversameling verse vir die heel kleintjies (1 tot 3 jaar) en is sorgvuldig saamgestel volgens nasionale opvoedkundige vereistes.

1-5of5results Previous 1 Next