We are currently making improvements to the Audible site. In an effort to enhance the accessibility experience for our customers, we have created a page to more easily navigate the new experience, available at the web address www.audible.com/access .

Refine Search Results

 
Search Results for Narrator: 

Susanne Beyers

1-4of4results Previous 1 Next
Sort by
  • Die mooiste sprokies van Grimm [The Best Fairy Tales of Grimm] | Marita Van der Vyver

    Die mooiste sprokies van Grimm [The Best Fairy Tales of Grimm]

    • UNABRIDGED (7 hrs and 29 mins)
    • By Marita Van der Vyver
    • Narrated By Susanne Beyers
    Overall
    (5)
    Performance
    (5)
    Story
    (4)

    Veelsydige skrywer Marita van der Vyver maak hierin ’n keur van haar mooiste Grimm sprokies – self uit Duits vertaal. Bekende sprokies is Rooikappie, Die wolf en sewe bokkies, Die musikante van Bremen, Klein Duimpie, die Paddaprins, Hansie en Grietjie, Raponsie, Sneeuwitjie, en vele bekende en minder bekende sprokies. Daar is veertig sprokies in die bundel opgeneem. Dit word voorgelees deur drie uitmuntende stemkunstenaars: Susanne Beyers, Roeline Daneel en Deirdre Wolhuter.

    Jacobus says: "Briljant geskryf en vermaaklik vertel"
  • Rebecca | Wilna Adriaanse

    Rebecca

    • UNABRIDGED (13 hrs and 8 mins)
    • By Wilna Adriaanse
    • Narrated By Susanne Beyers
    Overall
    (7)
    Performance
    (7)
    Story
    (6)

    Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n “regte” werk. Verkieslik een wat opwindend is en 'n groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen.

    Ferdi Steinmann says: "Double Chapters"
  • In die land van pamperlang | Linda Rode

    In die land van pamperlang

    • UNABRIDGED (1 hr and 55 mins)
    • By Linda Rode
    • Narrated By Roelien Daneel, Anrich Herbst, Susanne Beyers
    Overall
    (1)
    Performance
    (1)
    Story
    (1)

    Dié bundel met klassieke verhale vir kleintjies is nou ook as luisterboek beskikbaar!'n Bundel van vyf-en-twintig stories vir kleintjies van so vier tot sewe jaar. Dit bevat klassieke feëverhale soos Wolf en die drie ottepotte, Jan en die boontjierank, Die skoenmaker en die kabouters, Drie rammetjies-rof, Doringrosie, Die lelike eendjie, Gouelokkies, Aspoesterjie, e.a. Daar is ook heerlike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploempserige, plompserige ding, e.a.

  • Rympies vir Pikkies en Peuters [Afrikaans Edition] | Riana Scheepers - compilation

    Rympies vir Pikkies en Peuters [Afrikaans Edition]

    • UNABRIDGED (2 hrs and 36 mins)
    • By Riana Scheepers - compilation
    • Narrated By Joanie Combrink, Susanne Beyers
    Overall
    (0)
    Performance
    (0)
    Story
    (0)

    ʼn Paar jaar ná die publikasie van Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotzé-Myburgh, word Gertie Smit, bekende opvoedkundige van Wellington, deel van die span. Hul nuwe bundel, Rympies vir Pikkies en Peuters, bied ʼn keurversameling verse vir die heel kleintjies (1 tot 3 jaar) en is sorgvuldig saamgestel volgens nasionale opvoedkundige vereistes.

1-4of4results Previous 1 Next