Spertyd [Deadline] Audiolibro Por Elsa Joubert arte de portada

Spertyd [Deadline]

Vista previa

Obtén 30 días de Standard gratis

$8.99 al mes después de que termine la prueba. Cancela en cualquier momento
Pruébalo por $0.00
Más opciones de compra
Compra ahora por $9.42

Compra ahora por $9.42

Hierdie boek is die voltooiing van Elsa Joubert se outobiografiese drieluik wat ingelei is deur 'n Wonderlike geweld (2005) en Reisiger (2009). Dit fokus hoofsaaklik op die skrywer se latere jare, in die aftreeoord in Kaapstad waar sy nou al geruime tyd woon, maar haar belewenis van die hede en onlangse verlede word onlosmaaklik vervleg met herinneringe aan veel verder terug, alles geteken met die kenmerkende woordvaardigheid van een van Afrikaans se mees gevierde skrywers.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 Elsa Joubert (P)2020 Tafelberg
Todas las estrellas
Más relevante
Hierdie boek het my diep oor die lewe en oor oudword laat nadink. Uitstekend geskryf. Die verteller is briljant!

Hoendervel mooi

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.