Die uil in die ysbos [The Owl in the Ice Forest] Audiolibro Por Susan Coetzer arte de portada

Die uil in die ysbos [The Owl in the Ice Forest]

Vista previa

Prueba gratis de 30 días de Audible Standard

Prueba Standard gratis
Selecciona 1 audiolibro al mes de nuestra colección completa de más de 1 millón de títulos.
Es tuyo mientras seas miembro.
Obtén acceso ilimitado a los podcasts con mayor demanda.
Plan Standard se renueva automáticamente por $8.99 al mes después de 30 días. Cancela en cualquier momento.

Die uil in die ysbos [The Owl in the Ice Forest]

De: Susan Coetzer
Narrado por: Susan Coetzer
Prueba Standard gratis

$8.99 al mes después de 30 días. Cancela en cualquier momento.

Compra ahora por $10.10

Compra ahora por $10.10

Gracie-Jane Coetzee se eerste kleinkind word gebore kort voordat die president die eerste inperking aankondig. Gracie is ’n skrywer en illustreerder van kinderboeke, en nie juis ’n konvensionele ouma nie. Sy verkies die geselskap van haar getroue basset-hond bo enige ander verhouding in haar lewe. Saans wanneer PTS haar tussen die mure van haar huis rondjaag en die gevoel van onheil soos ’n uil op die dak kom sit, dokter sy graag die kompulsief obsessiewe simptome met ’n glasie wyn of twee . . .

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2021 Susan Coetzer (P)2022 Human & Rousseau
Ficción Femenina Género Ficción Literatura Mundial Psicológico
Todas las estrellas
Más relevante
So lekker geluister aan die boek. Susan Coetzer stel nooit teleur nie. Beveel beslis aan!

Ongelooflike mooi boek

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Ek het die ontvou van die verhaal baie geniet. Uitstekende woordeskat gebruik. Goeie balans deurgaans tussen verlede en hede. Moet na die datums luister ! Die stem was aangenaam om na te luister. Ek sien uit na die volgende boek Susan. Baie geluk!

n Kunswerk

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Met baie hartseer maar veral die insig van wat verlies met ‘n mens se siel kan aanvang. Die storie was goed geskryf. Jy word van trane tot hardop lag saamgeneem in ‘n lewe vol emosies

Baie mooi en oop en eerlijke storie

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Ek het die boek baie geniet! Ek was eers nie lus vir 'n Covid- storie nie, maar die pandemie het glad nie die storie oorheers nie. Die boek handhaaf 'n goeie balans tussen hartseer, humor en heelmaak. Goeie en intelligente taalgebruik. Baie dankie! Nog asseblief ;-)

Baie goed!

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.