praagpotgooi  Por  arte de portada

praagpotgooi

De: Dan Roodt
  • Resumen

  • In hierdie potgooi gesels ons oor aktuele sake en kultuur, vanuit 'n Afrikaneroogpunt.

    Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

    Dan Roodt
    Más Menos
Episodios
  • Afrikanerverdrag of Afrikanerverraad?
    May 2 2024
    Dan Roodt en Gustav Venter bespreek die hewige polemiek wat daar rondom die Afrikanerverklaring deur Theuns Eloff en Solidariteit losgebars het. Wat motiveer die kritici daarvan en kan die Afrikaner net uit Suid-Afrika verdwyn soos hulle blykbaar bepleit? En kan die verklaring as 'n grondverskuiwing sedert 1994 gesien word?

    Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

    Más Menos
    38 m
  • Dan en Karin Roodt: Amerika dreig vir Sjina af
    Apr 27 2024
    Terwyl konflik in die wêreld eskaleer, sowel in die Midde-Ooste as in Oekraïne en Europa, wil die VSA 'n derde front teen Sjina open. So pas het die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Anthony Blinken, die Sjinese leier Xi Jinping in Beijing gaan afdreig. In Amerika self is kampusse en rep en roer oor die Gasastrook en dit wil lyk asof die betogings teen die Viëtnamoorlog van destyds vandag herhaal word met betrekking tot Israel en by uitbreiding Amerika, se optrede teen Palestynse burgerlikes in Gasa. In Suid-Afrika herdenk ons vandag "30 jaar van demokrasie", maar die ontnugtering is groot, selfs by die linkse media wat destyds in die voorste linies teen die vorige bewind geveg het.

    Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

    Más Menos
    1 h y 5 m
  • Dan Roodt: 29 Mei: Om te stem of nie te stem nie
    Apr 25 2024
    Dan Roodt verduidelik waarom die idee dat daar politieke verandering deur die stembus gaan kom, misplaas is. Hy vra ook die vraag of Afrikaners nie vir die EFF behoort te stem nie, aangesien dit dalk 'n beter "strategiese stem" as een vir die DA sou wees.

    Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

    Más Menos
    35 m

Lo que los oyentes dicen sobre praagpotgooi

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.