ekerk Lewendig | Die Podcast Podcast Por ekerk arte de portada

ekerk Lewendig | Die Podcast

ekerk Lewendig | Die Podcast

De: ekerk
Escúchala gratis

OFERTA POR TIEMPO LIMITADO. Obtén 3 meses por US$0.99 al mes. Obtén esta oferta.

Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.

Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.

Copyright 2024 All rights reserved.
Espiritualidad
Episodios
  • Hoe meet God Sy mense? | Pierre Engelbrecht
    Nov 9 2025

    Hoe meet God Sy mense? Ons het verlede Sondag gekyk hoe God se spons groter as ons skale is. Maar hoe kyk God dan na ons? Hoe meet God ons?

    Kuier saam met Pierre Engelbrecht waar ons kuier rondom 1 Samuel 16:1-13 en Efesiërs 2:10 wat ons nooi om na hierdie vraag te kyk. Kom kuier saam Sondag, 9 November by eKerk. #eKerk #eKerkLewendig #Preek

    Más Menos
    25 m
  • BYBELSKOOL Deel 1 | Die Gees begin die storie
    Nov 5 2025

    Die Gees vul waar jy leegloop: ’n Reis deur Handelinge

    Voel jou tenk leeg teen die einde van die jaar? Kom ontdek saam met Pierre Engelbrecht hoe die boek Handelinge wys dat God se Gees ons vul en lei.

    Datums: Woensdae 5, 12 & 19 November

    Sessie 1: Die Gees begin die storie Sessie 2: Die Gees breek grense oop Sessie 3: Die Gees stuur en lei die kerk

    Almal is welkom!

    #eKerk #eKerkLewendig #Bybelskool

    Más Menos
    30 m
  • God se spons is groter as jou skaal | Pierre Engelbrecht
    Nov 3 2025

    God se spons is groter as jou skaal. Ons leef met soveel skale: prestasie, vergelyking, skuld en skaamte.

    Kom kuier saam met 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 waar ons kuier rondom Psalm 103 wat ons nooi na ’n ander beeld: God hou nie ’n skaal nie, maar ’n spons. Ontmoet die God wat nie weeg nie, maar skoonvee. #eKerk #eKerkLewendig #Preek

    Más Menos
    24 m
Todavía no hay opiniones