Episodios

  • DIRK VAN ZYL SMIT 2
    Mar 21 2025

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels weer met Dirk Van Zyl Smit. Dirk is 'n uitnemende sakeman met 'n skerp aanvoeling vir geleenthede en innovering. Hy moes egter in sy lewe groot hindernisse en terugslae oorkom. Dirk is die skrywer van die boek "Opgeklim en weer gery".

    YouTube & Podcast: bit.ly/sdsdi079

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Más Menos
    1 h y 7 m
  • DIRK VAN ZYL SMIT
    Mar 7 2025

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dirk Van Zyl Smit oor sy vermoeiende akademiese stryd, lank voordat disleksie bekend was aan Jan Alleman. Vandag is Dirk 'n formidabele besigheidsman ondanks talle uitdagings. Dirk is die skrywer van die boek "Opgeklim en weer gery".

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Más Menos
    1 h y 18 m
  • THEO DE JAGER 7
    Feb 21 2025

    Gerhard Papenfus, chief executive of NEASA, and Theo de Jager, executive chairman of SAAI, discuss President Trump's statements regarding expropriation without compensation, what this Act means for farmers, business owners and the South African economy.

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Más Menos
    1 h y 8 m
  • KOOS MALAN 6
    Feb 7 2025

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met die konstitusionele juris Prof. Koos Malan oor die potensiële gevolge van die Trump administrasie vir Suid-Afrika, die probleme in die Regering van Nasionale Eenheid en Parks Tau se R100 miljard fonds vir Swart Bemagtiging.

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Más Menos
    56 m
  • FAAN VAN DER WALT
    Jan 31 2025

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Faan Van der Walt, die uitvoerende hoof en stigter van WeBuyCars. Wat verg dit om vanaf 'n nederige begin 'n stokperdjie te bestuur totdat dit 'n multi-miljard rand besigheid word?

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Más Menos
    1 h y 10 m
  • DINAH BRONKHORST
    Jan 24 2025

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dinah Bronkhorst, uitvoerende hoof van ATTSA en Care Protect Invest SA. Sy is 'n formidabele vrou wat deur die vuurdoop van haar eie lewe bemagtig is om ander mense in staat te stel om hulself te help.

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Más Menos
    1 h y 7 m
  • DIRK HERMANN 2
    Jan 17 2025

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dr Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. Die gesprek gaan oor die jongste dramatiese verwikkelinge rondom die BELA-wet.

    YouTube & Podcast: bit.ly/sdsdi073

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Más Menos
    1 h
  • KALLIE KRIEL
    Dec 13 2024

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum. Kallie vertel van Afriforum se nederige ontstaan, meer as 25 jaar gelede, en hoe die organisasie kon groei tot ’n reuse masjien wat daadwerkelike verligting bring in mense se dag-tot-dag bestaan. Hoe besluit mens vir wie veg jy, en hoe? Wat beteken dit om die waghond te wees vir ’n volk se lewenswyse?

    YouTube & Podcast: bit.ly/sdsdi072

    #sdsdi072 #SeDitSoosDitIs

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Más Menos
    53 m
adbl_web_global_use_to_activate_T1_webcro805_stickypopup