Sê dit soos dit is  Por  arte de portada

Sê dit soos dit is

De: Gerhard Papenfus
  • Resumen

  • Explore candid discussions on South African social, cultural, and political issues with Gerhard Papenfus, CE of NEASA, and various guests. See www.neasa.co.za for more information.

    © 2024 Sê dit soos dit is
    Más Menos
Episodios
  • Willem Gravett 2
    May 24 2024

    Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels weer met Willem Gravett van Akademia. Hierdie keer bespreek hulle omstrede kommentaar van 'n regter wat onlangs gemaak is.

    YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi043

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Más Menos
    22 m
  • Piet le Roux
    May 17 2024

    Sê Dit Soos Dit Is: Episode 042 - Piet le Roux

    Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Piet le Roux, Uitvoerende Hoof van SAKELIGA oor BEE. Wat is die drie golwe van Swart Ekonomiese Bemagtiging en hoe beveg ons dit?

    YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi042

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Más Menos
    42 m
  • Dr. Dirk Hermann
    May 10 2024

    Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dr. Dirk Hermann, Uitvoerende Hoof van Solidariteit, oor die BELA-wet. Wat beteken dit vir Afrikaanse skole en ouers?

    YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi041

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Más Menos
    41 m

Lo que los oyentes dicen sobre Sê dit soos dit is

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.